Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beheerliggaam
beheerliggaam [boodskap #142709] Wed, 26 July 2023 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beheerliggaam
Afbreking: be•heer•lig•gaam
Samestelling: beheer + liggaam


Selfstandige naamwoord: beheerliggaam
Meervoud: beheerliggame

Betekenis:
• 'n Raad/komitee belas met die administrasie van 'n skool, stad, vereniging, ens.

Gebruik:
• Die saak is na die skool se beheerliggaam verwys.

Sinoniem:
• administrasie
• beheerraad
• bestuursliggaam

Vertaling:
Engels: governing body
Nederlands: bestuursorgaan, besturend lichaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolkind
Volgende onderwerp: intree
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:03:46 UTC 2024