Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolkind
skoolkind [boodskap #142708] Wed, 26 July 2023 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolkind
Afbreking: skool•kind
Samestelling: skool + kind


Selfstandige naamwoord: skoolkind
Meervoud: skoolkinders
Verkleinwoord: skoolkindjie
Meervoud van verkleining: skoolkindertjies

Betekenis:
• 'n Kind wat op skool is.

Gebruik:
• Toegangsfooie is R50 per volwassene en R25 per skoolkind.

Sinoniem:
• leerling
• skolier
• skoolganger

Hiponiem:
• hoërskoolkind
• laerskoolkind
• sondagskoolkind

Verwant:
• skoolmeisie
• skoolseun

Vertaling:
Engels: schoolchild, pupil
Nederlands: schoolkind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daarteen
Volgende onderwerp: beheerliggaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:57:03 UTC 2024