bekamping [boodskap #142706] |
Wed, 26 July 2023 17:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bekamping
Afbreking: be•kam•ping
Samestelling: bekamp + -ing
Selfstandige naamwoord: bekamping
Meervoud: bekampinge
Betekenis:
• Die handeling van bekamp (om teen te staan en te beveg).
Gebruik:
• Hoekom is die regering nie doeltreffend in die bekamping van misdaad en korrupsie nie?
Sinoniem:
• bestryding
• bevegting
• teenwerking
• verhindering
Afgelei:
• misdaadbekamping
Vertaling:
Engels: combat
Nederlands: bestrijden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|