risikobestuurder [boodskap #142704] |
Wed, 26 July 2023 17:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
risikobestuurder
Afbreking: ri•si•ko•be•stuur•der
Samestelling: risiko + bestuurder
Selfstandige naamwoord: risikobestuurder
Meervoud: risikobestuurders
Betekenis:
• Persoon wat risikobestuur toepas. Iemand wat risiko's identifiseer, prioritiseer en bestuur.
Gebruik:
• 'n Boer is nie net 'n besigheidsman nie, maar moet ook 'n goeie weerleser en 'n risikobestuurder wees.
Vertaling:
Engels: risk manager
Nederlands: risicobestuurder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|