menswaardigheid [boodskap #142702] |
Wed, 26 July 2023 15:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
menswaardigheid
Afbreking: mens•waar•dig•heid
Samestelling: menswaardig + -heid
Selfstandige naamwoord: menswaardigheid
Meervoud: menswaardighede
Betekenis:
• Die toestand waar mense se waardigheid gerespekteer word.
Gebruik:
• Ons Grondwet waarborg die reg tot vryheid, gelykheid, veiligheid en menswaardigheid.
Vertaling:
Engels: human dignity
Nederlands: menselijke waardigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|