Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reguleer
reguleer [boodskap #142701] Wed, 26 July 2023 15:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reguleer
Afbreking: re•gu•leer


Werkwoord: reguleer
Verlede tyd: het gereguleer

Betekenis:
• Om te reël en te beheer; reëlmatig maak.

Gebruik:
• Die pasiënt het 'n pasaangeër nodig om sy hartklop te reguleer.

Sinoniem:
• beheer
• instel
• verstel

Antoniem:
• dereguleer

Afgelei:
• reguleerbaar
• reguleerder
• reguleerklep
• reguleerweerstand
• reguleerwiel
• regulering

Vertaling:
Engels: to regulate
Nederlands: reguleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deursoek
Volgende onderwerp: menswaardigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:51:32 UTC 2024