Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deursoek
deursoek [boodskap #142700] Wed, 26 July 2023 14:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deursoek
Afbreking: deur•soek
Samestelling: deur + soek


Werkwoord: deursoek
Verlede tyd: het deursoek

Betekenis:
• Om noukeurig (van die een kant tot die ander kant) na iets te soek.

Gebruik:
• Die polisie het die huis deursoek en 'n klomp dwelms gevind.

Sinoniem:
• deurkam
• deursnuffel
• fynkam
• inspekteer
• verken

Afgelei:
• deursoeker
• deursoeking

Vertaling:
Engels: to search through, examine thoroughly
Nederlands: doorzoeken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deursoeking
Volgende onderwerp: reguleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:45:20 UTC 2024