deursoeking [boodskap #142699] |
Wed, 26 July 2023 13:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deursoeking
Afbreking: deur•soe•king
Samestelling: deursoek + -ing
Selfstandige naamwoord: deursoeking
Meervoud: deursoekings, deursoekinge
Betekenis:
• Die handeling van deursoek.
Gebruik:
• Die polisie het 'n lasbrief bekom vir die betreding en deursoeking van die perseel.
Vertaling:
Engels: search
Nederlands: doorzoeking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|