voorts [boodskap #142694] |
Wo, 26 Julie 2023 12:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorts
Afbreking: voorts
Bywoord: voorts
Betekenis:
• Dui op iets was volg. En verder.
Gebruik:
• Die amptenaar is ses maande lank geskors en voorts met R50 000 beboet.
Sinoniem:
• daarbenewens
• daarby
• daarna
• bowendien
• buitendien
• naderhand
• toe
• verder
• vervolgens
Afgelei:
• ensovoorts
Vertaling:
Engels: furthermore, besides
Nederlands: voorts, verder
Nota:
• Bywoord van modaliteit.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|