deurdruk [boodskap #142693] |
Wo, 26 Julie 2023 12:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurdruk
Afbreking: deur•druk
Samestelling: deur + druk
Werkwoord: druk deur, deurdruk
Verlede tyd: het deurgedruk
Betekenis:
• Om van die een kant na die ander kant deur iets te druk.
• (figuurlik) Om te volhard; tot die end te volhou.
Gebruik:
• Die bees druk sy kop deur die hek.
• Matriek is moeilik, maar 'n mens moet eenvoudig vasbyt en deurdruk.
Sinoniem:
• deurstaan
• vasbyt
• volhard
• volhou
• voortdryf
• voortgaan
Afgelei:
• deurdrukker
• deurdruklyn
• deurdruksteek
Vertaling:
Engels: to press through; to persist, persevere
Nederlands: doordrukken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|