vaagheid [boodskap #142690] |
Wed, 26 July 2023 08:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vaagheid
Afbreking: vaag•heid
Samestelling: vaag + -heid
Selfstandige naamwoord: vaagheid
Meervoud: vaaghede
Betekenis:
• Die toestand van vaag en onduidelik wees.
Gebruik:
• Al die vrae wat gevra is, is met vaagheid beantwoord.
Sinoniem:
• duisterheid
• onduidelikheid
• onnoukeurigheid
• raaiselagtigheid
• wasigheid
Vertaling:
Engels: vagueness, haziness
Nederlands: vaagheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|