Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wapenhandel
wapenhandel [boodskap #142689] Wo, 26 Julie 2023 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wapenhandel
Afbreking: wa•pen•han•del
Samestelling: wapen + handel


Selfstandige naamwoord: wapenhandel
Meervoud:

Betekenis:
• Die koop en verkoop van vuurwapens.

Gebruik:
• Die polisie het 'n klopjag uitgevoer nadat hulle inligting oor onwettige wapenhandel ontvang het.

Verwant:
• wapenhandelaar

Vertaling:
Engels: arms trade, traffic in arms
Nederlands: wapenhandel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duister
Volgende onderwerp: vaagheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 15:18:09 MGT 2024