Frikkie rsaboy - die Wit Baas [boodskap #17252] |
Wed, 02 September 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:
> Dankie vir die antwoord Leendert.
> Ek ontvang gelukkig geen briewe wat hierdie vlugteling skryf nie en
> sien net as julle haar antwoord.
> Ek stel mos glad nie belang om met vlugtelinge uit hulle eie land te
> kommunikeer nie, veral nie as hulle met die Wit Baas `n gesprekkie wil
> aanknoop nie.
> Frikkie
So ek neem aan dat jy ook nie met Paul
Kruger sou gepraat het toe hy uitgewyk
het na Switzerland nie. Nie alleen is
jy 'n hanskakie nie, ou Frikkie, maar jy
is 'n verraaier van jou eie mense. Wat
van al die Dorslandtrekkers. Wat van al
die mense wat noordwaarts getrek na die
Tweede Vryheidsoorlog.
Die Ruiter in die Nag.
|
|
|