regsverteenwoordiger [boodskap #142686] |
Wed, 26 July 2023 07:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regsverteenwoordiger
Afbreking: regs•ver•teen•woor•di•ger
Samestelling: reg + -s- + verteenwoordiger
Selfstandige naamwoord: regsverteenwoordiger
Meervoud: regsverteenwoordigers
Verkleinwoord: regsverteenwoordigertjie
Meervoud van verkleining: regsverteenwoordigertjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n mens in 'n hof en in ander regsaangeleenthede verteenwoordig.
Gebruik:
• Die beskuldigde het sy regsverteenwoordiger openlik beledig en daarvan beskuldig dat hy partydig en onbevoeg is.
Verwant:
• regsverteenwoordiging
Vertaling:
Engels: legal representative
Nederlands: wettelijke vertegenwoordiger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|