vryheidsoorlog [boodskap #142685] |
Di, 25 Julie 2023 20:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vryheidsoorlog
Afbreking: vry•heids•oor•log
Samestelling: vryheid + -s- + oorlog
Selfstandige naamwoord: vryheidsoorlog
Meervoud: vryheidsoorloë
Verkleinwoord: vryheidsoorloggie
Meervoud van verkleining: vryheidsoorloggies
Betekenis:
• 'n Oorlog wat geveg word om vryheid van onderdrukking te bekom.
Gebruik:
• Die Amerikaanse Vryheidsoorlog was 'n 8-jarige stryd tussen Brittanje en die Amerikaanse koloniste.
Vertaling:
Engels: war of independence
Nederlands: vrijheidsoorlog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|