Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grensoorlog
grensoorlog [boodskap #142684] Tue, 25 July 2023 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
grensoorlog
Afbreking: grens•oor•log
Samestelling: grens + oorlog


Selfstandige naamwoord: grensoorlog
Meervoud: grensoorloë
Verkleinwoord: grensoorloggie
Meervoud van verkleining: grensoorloggies

Betekenis:
• 'n Oorlog wat op die grens tussen twee lande geveg word, of wat oor die bepaling van die grens geveg word.

Gebruik:
• Nege grensoorloë is van 1779 tot 1879 tussen die Kaapkolonie en die Xhosastamme gevoer.

Vertaling:
Engels: border war
Nederlands: grensoorlog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbereikbaar
Volgende onderwerp: vryheidsoorlog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:57:38 UTC 2024