onbereikbaar [boodskap #142683] |
Tue, 25 July 2023 20:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbereikbaar
Afbreking: on•be•reik•baar
Samestelling: on- + bereikbaar
Byvoeglike naamwoord: onbereikbaar
Attributief: onbereikbare
Partitief: onbereikbaars
Betekenis:
• Wat nie bereik kan word nie.
Gebruik:
• Tydens die nat seisoen is die waterval bykans onbereikbaar.
Sinoniem:
• ontoeganklik
Antoniem:
• bereikbaar
Afgelei:
• onbereikbaarheid
Vertaling:
Engels: unreachable, unattainable, unachievable
Nederlands: onbereikbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|