Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lading
lading [boodskap #142682] Tue, 25 July 2023 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lading
Afbreking: la•ding


Selfstandige naamwoord: lading
Meervoud: ladinge, ladings
Verkleinwoord: ladinkie
Meervoud van verkleining: ladinkies

Betekenis:
• 'n Hoeveelheid wat gelaai is; saam vervoer word.
• 'n Opeenhoping van elektriese energie.

Gebruik:
• Die trok het 'n maksimum lading van 20 ton. Wag tot jy 'n vol lading het voordat jy die wasgoed was.
• Elektrisiteit vloei van 'n positiewe lading (soos 'n battery) na 'n negatiewe lading.

Sinoniem:
• las
• vrag

Hiponiem:
• dinamietlading
• kernlading
• puntlading
• skeepslading
• springlading
• treinlading
• werklading

Afgelei:
• ladingskoste
• ladingstaat

Vertaling:
Engels: load, cargo, burden; charge
Nederlands: lading

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betaler
Volgende onderwerp: onbereikbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:23:15 UTC 2024