Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betaler
betaler [boodskap #142681] Di, 25 Julie 2023 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
betaler
Afbreking: be•ta•ler
Samestelling: betaal + -er


Selfstandige naamwoord: betaler
Meervoud: betalers
Verkleinwoord: betalertjie
Meervoud van verkleining: betalertjies

Betekenis:
• Iemand wat vir iets betaal. Persoon wat geld uitgee.

Gebruik:
• Hoe beter koper hoe slegter betaler. [Langenhoven]

Antoniem:
• nie-betaler

Hiponiem:
• belastingbetaler
• wanbetaler

Vertaling:
Engels: payer
Nederlands: betaler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerstoestand
Volgende onderwerp: lading
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 15:08:58 MGT 2024