Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerstoestand
weerstoestand [boodskap #142680] Tue, 25 July 2023 17:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerstoestand
Afbreking: weers•toe•stand
Samestelling: weer + -s- + toestand


Selfstandige naamwoord: weerstoestand
Meervoud: weerstoestande

Betekenis:
• Die toestand van die weer; gesteldheid van die atmosfeer.

Gebruik:
• Die koue weerstoestande plaas die kragnetwerk onder groot druk.

Sinoniem:
• klimaat
• weerverskynsel
• weersgesteldheid

Vertaling:
Engels: weather condition, weather situation
Nederlands: weerconditie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radeloos
Volgende onderwerp: betaler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:01:45 UTC 2024