Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » radeloos
radeloos [boodskap #142679] Tue, 25 July 2023 17:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
radeloos
Afbreking: ra•de•loos


Byvoeglike naamwoord: radeloos
Vergrotende trap: radeloser
Oortreffende trap: radeloosste
Attributief: radelose

Betekenis:
• Sonder raad/ ten einde raad. As 'n mens nie meer weet wat om te doen nie.

Gebruik:
• Die volk is redeloos, die regering radeloos en die land reddeloos.

Sinoniem:
• desperaat
• moedeloos
• ontmoedig
• raadop
• vertwyfeld
• wanhopig

Afgelei:
• radeloosheid

Vertaling:
Engels: desperate
Nederlands: radeloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aftap
Volgende onderwerp: weerstoestand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:40:35 UTC 2024