voorsiener [boodskap #142677] |
Tue, 25 July 2023 17:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorsiener
Afbreking: voor•sie•ner
Samestelling: voorsien + -er
Selfstandige naamwoord: voorsiener
Meervoud: voorsieners
Verkleinwoord: voorsienertjie
Meervoud van verkleining: voorsienertjies
Betekenis:
• Iemand wat iets lewer/voorsien.
Gebruik:
• Eskom is die voorsiener van elektrisiteit in Suid Afrika.
Sinoniem:
• leweraar
• leweransier
• verskaffer
Afgelei:
• kragvoorsiener
Vertaling:
Engels: supplier, provider
Nederlands: leverancier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|