Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek »
[boodskap #142675] So, 23 Julie 2023 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid

Afbreking: bê


Tussenwerpsel:

Betekenis:
• Die blêrgeluid van 'n skaap of 'n bok.

Gebruik:
• "Bê," sê die skaap.

Sinoniem:
• mê

Vertaling:
Engels: baa
Nederlands: bè

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kir
Volgende onderwerp: kragvoorsiener
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 21:24:16 MGT 2024