Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » normaalweg
normaalweg [boodskap #142670] Sun, 23 July 2023 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
normaalweg
Afbreking: nor•maal•weg
Samestelling: normaal + weg


Bywoord: normaalweg

Betekenis:
• Onder normale omstandighede; volgens aanvaarbare norme en reëls.

Gebruik:
• Ons gaan normaalweg oor Desember met vakansie.

Sinoniem:
• deurgaans
• gewoonlik
• gewoonweg
• meestal
• normalerwys

Vertaling:
Engels: usually, normally
Nederlands: gewoonlijk, normaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kampeerplek
Volgende onderwerp: afkappingsteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:34:08 UTC 2024