kampeerplek [boodskap #142669] |
So, 23 Julie 2023 11:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kampeerplek
Afbreking: kam•peer•plek
Samestelling: kampeer + plek
Selfstandige naamwoord: kampeerplek
Meervoud: kampeerplekke
Verkleinwoord: kampeerplekkie
Meervoud van verkleining: kampeerplekkies
Betekenis:
• 'n Plek in die veld waar 'n mens 'n kamp (tydelike huisvesting) kan opslaan.
Gebruik:
• Die kampeerplek is vol tente en karavane.
Sinoniem:
• kampeerterrein
• kampplek
Vertaling:
Engels: campsite
Nederlands: kampplaats, kampeerterrein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|