kortaf [boodskap #142667] |
Sun, 23 July 2023 11:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kortaf
Afbreking: kort•af
Samestelling: kort + af
Byvoeglike naamwoord: kortaf
Attributief: kortaf
Betekenis:
• Met min woorde, sodat dit onvriendelik voorkom.
Gebruik:
• Haar antwoord was nors en kortaf.
Sinoniem:
• abrup
• bot
• bytend
• kortweg
• onbeleef
• onbeskof
• ongeduldig
• onvriendelik
• snipperig
Afgelei:
• kortafheid
Vertaling:
Engels: abrupt, blunt
Nederlands: kortaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|