merkblokkie [boodskap #142664] |
Sun, 23 July 2023 10:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
merkblokkie
Afbreking: merk•blok•kie
Samestelling: merk + bokkie
Selfstandige naamwoord: merkblok
Meervoud: merkblokke
Verkleinwoord: merkblokkie
Meervoud van verkleining: merkblokkies
Betekenis:
• 'n Blokkie waarin iets afgemerk word.
Gebruik:
• Maak 'n kruis of regmerkie is die toepaslike merkblokkie.
Sinoniem:
• keuseblokkie
• keuseboks
• merkboks
• seleksieboks
Vertaling:
Engels: check box, checkbox, tick box, tickbox
Nederlands: aankruisvakje, selectievakje, aanvinkvak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|