Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodoproep
noodoproep [boodskap #142660] Sat, 22 July 2023 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodoproep
Afbreking: nood•op•roep
Samestelling: nood + oproep


Selfstandige naamwoord: noodoproep
Meervoud: noodoproepe

Betekenis:
• 'n Oproep om hulp in geval van nood te ontbied.

Gebruik:
• Twee paramedici het op dié noodoproep reageer.

Sinoniem:
• hulpkreet
• hulproep
• noodroep

Vertaling:
Engels: emergency call
Nederlands: noodoproep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: Gautengse
Volgende onderwerp: aanduider
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:18:30 UTC 2024