Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huisadres
huisadres [boodskap #142657] Sat, 22 July 2023 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
huisadres
Afbreking: huis•a•dres
Samestelling: huis + adres


Selfstandige naamwoord: huisadres
Meervoud: huisadresse

Betekenis:
• Die adres van die huis waar iemand woon.

Gebruik:
• 'n Ambulans is na 'n huisadres in Centurion ontbied.

Sinoniem:
• blyplek
• straatadres
• woonplek

Verwant:
• werkadres

Vertaling:
Engels: home address
Nederlands: huisadres

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaper
Volgende onderwerp: ontvoering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:28:10 UTC 2024