Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaper
kaper [boodskap #142656] Sat, 22 July 2023 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaper
Afbreking: ka•per
Samestelling: kaap + -er


Selfstandige naamwoord: kaper
Meervoud: kapers
Verkleinwoord: kapertjie
Meervoud van verkleining: kapertjies

Betekenis:
• Iemand wat skepe of ander voertuie oorval en beroof.

Gebruik:
• Die kapers het in die gekaapte motor gevlug.

Sinoniem:
• seerower
• vrybuiter

Hiponiem:
• skeepskaper
• treinkaper
• vliegtuigkaper

Afgelei:
• kaperbrief
• kaperkaptein
• kaperskip
• kapery

Vertaling:
Engels: pirate, hijacker
Nederlands: kaper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasdruk
Volgende onderwerp: huisadres
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:52:51 UTC 2024