Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasdruk
vasdruk [boodskap #142655] Sa, 22 Julie 2023 17:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasdruk
Afbreking: vas•druk
Samestelling: vas + druk


Werkwoord: druk vas, vasdruk
Verlede tyd: het vasgedruk

Betekenis:
• Om iets te druk sodat dit nie kan los- of wegkom nie.

Gebruik:
• Ek wil weer jou stem hoor en jou styf teen my vasdruk.
• 'n Senuwee het tussen haar rugwerwels vasgedruk.

Sinoniem:
• beklem
• omarm
• omklem
• vasklem
• vasknel

Vertaling:
Engels: to squeeze, pinch
Nederlands: aandrukken, knijpen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geparkeerde
Volgende onderwerp: kaper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 21:22:06 MGT 2024