Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorwiel
voorwiel [boodskap #142653] Sat, 22 July 2023 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorwiel
Afbreking: voor•wiel
Samestelling: voor + wiel


Selfstandige naamwoord: voorwiel
Meervoud: voorwiele
Verkleinwoord: voorwieletjie
Meervoud van verkleining: voorwieletjies

Betekenis:
• 'n Wiel aan die voorkant.

Gebruik:
• Die motor het die verkeersteken verontagsaam en 'n motorfiets se voorwiel getref.

Antoniem:
• agterwiel

Hiperoniem:
• wiel

Hiponiem:
• haarvoorwiel
• hotvoorwiel

Afgelei:
• voorwielaangedrewe
• voorwielaandrywing
• voorwielnaaf
• voorwielsporing
• voorwielvering

Vertaling:
Engels: front wheel
Nederlands: voorwiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agterwiel
Volgende onderwerp: geparkeerde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:08:10 UTC 2024