| linkerbeen [boodskap #142648] |
Sa., 22 Julie 2023 07:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
linkerbeen
Afbreking: lin•ker•been
Samestelling: linker + been
Selfstandige naamwoord: linkerbeen
Meervoud: linkerbene
Verkleinwoord: linkerbeentjie
Meervoud van verkleining: linkerbeentjies
Betekenis:
• Die been aan die linkerkant van die lyf (aan die kant waar die hart is).
Gebruik:
• Die seun het sy linkerbeen tydens 'n sokkerwedstryd gebreek.
Antoniem:
• regterbeen
Hiperoniem:
• ledemaat
Vertaling:
Engels: left leg
Nederlands: linkerbeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|