Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linkerarm
linkerarm [boodskap #142647] Sat, 22 July 2023 06:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
linkerarm
Afbreking: reg•ter•arm
Samestelling: linker + arm


Selfstandige naamwoord: linkerarm
Meervoud: linkerarms
Verkleinwoord: linkerarmpie
Meervoud van verkleining: linkerarmpies

Betekenis:
• Die arm aan die linkerkant van die lyf (aan die kant waar die hart is).

Gebruik:
• Die seun het sy linkerarm tydens 'n rugbywedstryd gebreek.

Antoniem:
• regterarm

Hiperoniem:
• ledemaat

Vertaling:
Engels: left arm
Nederlands: linkerarm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regterarm
Volgende onderwerp: linkerbeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:38:33 UTC 2024