regterarm [boodskap #142646] |
Sa, 22 Julie 2023 06:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regterarm
Afbreking: reg•ter•arm
Samestelling: regter + arm
Selfstandige naamwoord: regterarm
Meervoud: regterarms
Verkleinwoord: regterarmpie
Meervoud van verkleining: regterarmpies
Betekenis:
• Die arm aan die regterkant van die lyf (teenoor die kant waar die hart is).
Gebruik:
• Ná die beroerte het die man gesukkel om te loop en sy regterarm te gebruik.
Antoniem:
• linkerarm
Hiperoniem:
• ledemaat
Vertaling:
Engels: right arm
Nederlands: rechterarm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|