Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maatskaplik
maatskaplik [boodskap #142645] Vr, 21 Julie 2023 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
maatskaplik
Afbreking: maat•skap•lik


Byvoeglike naamwoord: maatskaplik
Vergrotende trap: maatskapliker
Oortreffende trap: maatskaplikste
Attributief: maatskaplike

Betekenis:
• Wat op die menslike samelewing en interaksie (die sosiale maatskappy) betrekking het.

Gebruik:
• Ontwikkelde lande het 'n verantwoordelikheid om ontwikkelende lande te help om ekonomies en maatskaplik te ontwikkel.

Sinoniem:
• gemeenskaplik
• kollektief
• kommunaal
• sosiaal

Antoniem:
• onmaatskaplik

Afkorting:
• maatsk.

Afgelei:
• maatskaplikewelsynsdienste
• maatskaplikewelsynsisteem

Vertaling:
Engels: social
Nederlands: maatschappelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondersoekspan
Volgende onderwerp: regterarm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 22:08:04 MGT 2024