Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitbuiting
uitbuiting [boodskap #142643] Vr., 21 Julie 2023 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitbuiting
Afbreking: uit•bui•ting
Samestelling: uitbuit + -ing


Selfstandige naamwoord: uitbuiting
Meervoud: uitbuitings

Betekenis:
• Die handeling van uitbuit. Om iemand te gebruik sonder om hom/haar na waarde te vergoed.

Gebruik:
• Die uitbuiting van kinders vir goedkoop arbeid is teen die wet.

Sinoniem:
• eksploitasie
• misbruikmaking

Afgelei:
• seksuitbuiting

Vertaling:
Engels: exploitation
Nederlands: uitbuiting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betrokkenheid
Volgende onderwerp: ondersoekspan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 02:56:11 UTC 2025