Bloemfonteinse [boodskap #142640] |
Fri, 21 July 2023 16:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bloemfonteinse
Afbreking: Bloem•fon•tein•se
Samestelling: Bloemfontein + -se
Byvoeglike naamwoord: –
Attributief: Bloemfonteinse
Betekenis:
• Van of met betrekking tot die stad Bloemfontein.
Gebruik:
• Die polisie het op 'n Bloemfonteinse sindikaat toegeslaan.
Vertaling:
Engels: Bloemfontein
Nederlands: Bloemfonteinse
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|