Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Johannesburgse
Johannesburgse [boodskap #142637] Fri, 21 July 2023 16:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Johannesburgse
Afbreking: Jo•han•nes•burg•se
Samestelling: Johannesburg + -se


Byvoeglike naamwoord:
Attributief: Johannesburgse

Betekenis:
• Van of met betrekking tot die stad Johannesburg.

Gebruik:
• 'n Wit leeuwelpie is in die Johannesburgse dieretuin gebore.

Vertaling:
Engels: Johannesburg
Nederlands: Johannesburgse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Pretoriase
Volgende onderwerp: Kaapstadse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:21:24 UTC 2024