Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Pretoriase
Pretoriase [boodskap #142636] Fri, 21 July 2023 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Pretoriase
Afbreking: Pre•to•ri•a•se
Samestelling: Pretoria + -se


Byvoeglike naamwoord:
Attributief: Pretoriase

Betekenis:
• Van of met betrekking tot die stad Pretoria.

Gebruik:
• Die verdagtes sal eersdaags in die Pretoriase landdroshof verskyn.

Vertaling:
Engels: Pretoria
Nederlands: Pretoriase

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eersdaags
Volgende onderwerp: Johannesburgse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:18:07 UTC 2024