tienerseun [boodskap #142632] |
Wed, 19 July 2023 20:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tienerseun
Afbreking: tie•ner•seun
Samestelling: tiener + seun
Selfstandige naamwoord: tienerseun
Meervoud: tienerseuns
Verkleinwoord: tienerseuntjie
Meervoud van verkleining: tienerseuntjies
Betekenis:
• 'n Seun in sy tienerjare.
Gebruik:
• Die tienerseun se stem het gebreek.
Antoniem:
• tienerdogter
• tienermeisie
Vertaling:
Engels: teenage boy
Nederlands: tienerzoon, tiener jongen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|