binnekom [boodskap #142627] |
Wed, 19 July 2023 13:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
binnekom
Afbreking: bin•ne•kom
Samestelling: binne + kom
Werkwoord: kom binne, binnekom
Verlede tyd: het binnegekom
Betekenis:
• Om na die binnekant toe te gaan.
Gebruik:
• 'n Hondjie het die inwoners gewaarsku toe rowers die huis binnekom.
Sinoniem:
• binneloop
• binnestap
• binnery
• binnevaar
• ingaan
• inkom
• insluip
• intree
Afgelei:
• binnekomend
• binnekoms
Vertaling:
Engels: to enter, walk in, make an entrance
Nederlands: binnekom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|