lidmaatskap [boodskap #142626] |
Wo, 19 Julie 2023 12:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lidmaatskap
Afbreking: lid•maat•skap
Samestelling: lidmaat + -skap
Selfstandige naamwoord: lidmaatskap
Meervoud: lidmaatskappe
Betekenis:
• Die status van 'n persoon wat as 'n lid by 'n organisasie aangesluit het.
Gebruik:
• Ek was vroeër 'n lid van die klub, maar het my lidmaatskap opgesê.
Hiponiem:
• erelidmaatskap
Afgelei:
• lidmaatskapaansoekvorm
• lidmaatskapgelde
• lidmaatskapsbewys
• lidmaatskapsgelde
• lidmaatskapsfooie
• lidmaatskapskaart
• lidmaatskapsnommer
Vertaling:
Engels: membership
Nederlands: lidmaatschap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|