bontkwagga [boodskap #142624] |
Wed, 19 July 2023 12:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bontkwagga
Afbreking: bont•kwag•ga
Samestelling: bont + kwagga
Selfstandige naamwoord: bontkwagga
Meervoud: bontkwaggas
Betekenis:
• Die algemeenste en wydsverspreide kwagga/sebra.
Gebruik:
• Die bergkwagga van Namibië het 'n slanker pels met 'n wit pens en nouer strepe as die bontkwagga.
Sinoniem:
• bontsebra
• vlaktekwagga
Vertaling:
Engels: plains zebra
Nederlands: gewone zebra, steppezebra
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|