Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Lesotho
Lesotho [boodskap #142622] Wed, 19 July 2023 11:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaart van Lesotho.
'n Kaart van Lesotho.
Lesotho se vlag.
Lesotho se vlag.
Lesotho
Afbreking: Le•so•tho


Plaknaam: Lesotho

Betekenis:
• 'n Land in Suider-Afrika, amptelik die Koninkryk Lesotho, vroeër bekend as Basoetoland.

Gebruik:
Lesotho is 'n landingeslote land en enklawe wat deur Suid-Afrika omsluit word.

Afkorting:
• Les.

Vertaling:
Engels: Lesotho
Nederlands: Lesotho
Suid-Sotho: Muso oa Lesotho

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Antarktika
Volgende onderwerp: varaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:02:40 UTC 2024