Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweeklank
tweeklank [boodskap #142620] Wo, 19 Julie 2023 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweeklank
Afbreking: twee•klank
Samestelling: twee + klank


Selfstandige naamwoord: tweeklank
Meervoud: tweeklanke

Betekenis:
• Twee vokale klanke (nie letters nie) wat binne een lettergreep in mekaar in vloei.


Gebruik:
• Klanke soos "ai", "ei" en "ui" is tweeklanke, maar "aa", "ee", en "uu" is eenklanke.

Sinoniem:
• diftong

Verwant:
• eenklank
• drieklank

Vertaling:
Engels: diphtong
Nederlands: tweeklank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: letterkas
Volgende onderwerp: Antarktika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 15:06:31 MGT 2024