Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderkas
onderkas [boodskap #142618] Wo, 19 Julie 2023 09:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderkas
Afbreking: on•der•kas
Samestelling: onder + kas


Selfstandige naamwoord: onderkas
Meervoud:

Betekenis:
• Die kleinletters a tot z.

Gebruik:
• Gebruik bo- en onderkas en behoorlike leestekens, soos wat mens sou doen as jy 'n brief sou skryf.

Sinoniem:
• kleinletters

Antoniem:
• bokas
• hoofletters

Hiperoniem:
• letterkas

Afkorting:
• ok.

Vertaling:
Engels: lowercase
Nederlands: onderkast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bokas
Volgende onderwerp: letterkas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 15:24:12 MGT 2024