Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bokas
bokas [boodskap #142617] Wo, 19 Julie 2023 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bokas
Afbreking: bo•kas
Samestelling: bo + kas


Selfstandige naamwoord: bokas
Meervoud:

Betekenis:
• Die hoofletters A tot Z.

Gebruik:
• Gebruik bokas vir opskrifte.

Sinoniem:
• hoofletters

Antoniem:
• kleinletters
• onderkas

Hiperoniem:
• letterkas

Afkorting:
• b.k.

Vertaling:
Engels: uppercase, caps
Nederlands: bovenkast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vegtery
Volgende onderwerp: onderkas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 21:53:46 MGT 2024