vegtery [boodskap #142616] |
Wo, 19 Julie 2023 09:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vegtery
Afbreking: veg•te•ry
Samestelling: veg + -ery
Selfstandige naamwoord: vegtery
Meervoud: vegterye
Betekenis:
• Die handeling van veg.
Gebruik:
• Waarvandaan kom hierdie vegtery en gestryery onder julle vandaan?
Sinoniem:
• bakleiery
• slanery
• skietery
• stryery
• vuisslanery
Afgelei:
• stiervegtery
• straatvegtery
• vuisvegtery
Vertaling:
Engels: fighting
Nederlands: vechterij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|