murasie [boodskap #142614] |
Di, 18 Julie 2023 20:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
murasie
Afbreking: mu•ra•sie
Selfstandige naamwoord: murasie
Meervoud: murasies
Verkleinwoord: murasietjie
Meervoud van verkleining: murasietjies
Betekenis:
• 'n Vervalle gebou.
Gebruik:
• Net 'n murasie het van die eens glorieryke kasteel oorgebly.
Sinoniem:
• bouval
Vertaling:
Engels: dilapidated walls, ruins
Nederlands: bouwval, ruïnes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|